Why come to Karin Badenhorst Properties for your Propety needs?
Meer oor Karin Badenhorst Eiendomme, Bloemfontein
Hoekom Karin Badenhorst Eiendomme gebruik vir u eiendoms behoeftes?
Karin Badenhorst Properties has vast experience of 26 years in the
property business, making us an intelligent choice.
Karin Badenhorst Properties sells any kind of residential property,
but specialises in selling townhouses and flats in Bloemfontein.
Karin Badenhorst Properties has a rental department and if you buy a
property from us as a property investment, we will lease it on your behalf. We
have a 98% success rate in keeping our rented properties occupied. Our high success rate is due to
the fact that we take each prospective tenant to the rental property and never send anybody to do it on their own.
This method gives us the opportunity to evaluate the client better. Karin Badenhorst Properties
performs a credit check on each client before we finalise the Lease.
We offer competitive commission rates if you buy from us.
For a memorable buying experience, contact
Karin Badenhorst Properties!
Karin Badenhorst Eiendomme se ondervinding van 26 jaar in die eiendomsbedryf
maak ons 'n intellegente keuse..
Karin Badenhorst Eiendomme verkoop enige soort residensiele eiendom,
maar spesialiseer in die verkoop van meenthuise en woonstelle in Bloemfontein.
Karin Badenhorst Eiendomme het 'n aktiewe verhuringsafdeling en indien u 'n
eiendom van ons koop, sal ons dit namens u verhuur. Op die oomblik het ons 'n 98% sukseskoers
met die verhuring van ons residensiele eiendomme. Karin Badenhorst Eiendomme se hoƫ sukses koers is
te danke aan die feit dat ons voornemende huurders persoonlik na die beskikbare eiendomme neem en hulle nie op hulle eie
uitstuur nie. Hierdie metode gee Karin Badenhorst Eiendomme ook die geleentheid om die klient
beter te evalueer. Karin Badenhorst Eiendomme doen ook 'n krediet evaluasie op elke klient voor
ons die kontrak finaliseer.
Karin Badenhorst Eiendomme werk op 'n kompeterende kommissie skaal, indien u
van Karin Badenhorst Eiendomme koop.
Vir 'n uitsonderlike koopervaring,
kontak gerus Karin Badenhorst Eiendomme!